top of page
ATKV
ATKV
Die ATKV bedryf die Afrikaanse taal en kultuur op ‘n kreatiewe en inklusiewe wyse in Hoërskool Porterville. Ons doelwitte is om die Afrikaanse taal uit te bou en ‘n Afrikaanse kultuur tuiste te bied. Ons lede pak projekte aan binne die skool sowel as die plaaslike omgewing. Die hoof kultuur fokusse is: taal, die kunste, die gemeenskap en onderwys. Almal wat belangstel om in te skakel by een van ons projekte, is welkom.
bottom of page