
RUGBY
HSP se rugbyspanne staan bekend as die BULLE.
Ons het 10 rugbyspanne vanaf O/7 tot O/19. Ons is 'n klein skool met 'n groot hart wat kompeteer teen groter skole en baie goeie uitslae verkry.
Die Bulle staan vir niemand terug nie.
HSP is bevoorreg om goed gekwalifiseerde afrigters te hê wat toegewyd is met 'n passie en liefde vir rugby.

Die rugby in die skool bestaan uit die volgende spanne :
Laerskool:
0/7, 0/8, 0/9, 0/11, 0/13
Hoërskool:
0/15A en B, 0/16A, 0/19/A en B
Afrigters
O/7
O/8
O/9
O/11A
O/13A
O/15
O/16
O/19B
O/19A
Hoofkoördineerder
Barnie Marais
Barnie Marais
Dawie Dyason
Dewald van Deventer & Jo-Anrique Brand
Jean Steenkamp
Paul Mouton, Dewald van Deventer & Dewald Claasen
Heini Redelinghuys & Tashwill van Zyl
Dawie Dyason & Benna van der Westhuizen
Cobus Louw, Diffie van Deventer & Callie Steenkamp
Dawie Dyason
Derron van Wyk maak ons ook trots met die drie wat hy by die BULfees gedruk het en word as die tweede wenner van School Sport Live (SSL) se Drie-van-die-Jaar vir 2020 aangewys.
Kliek gerus op die skakel hieronder om die video te kyk.




