Graad 11 Landbou assessering
- hsporterville
- Oct 16, 2020
- 1 min read
Seleksie van diere vorm deel van die graad 11 kurrikulum. Hier is Hoërskool Porterville se graad 11-leerders besig met praktiese assessering. Dankie aan Mac-Hendrik Jordaan vir die opleiding!






Comments