Hoërskool Porterville se skaapboerdery is aan die gang!
- hsporterville
- Aug 26, 2020
- 1 min read
Updated: Jan 6, 2021
Skaapboerdery is een van Hoërskool Porterville se primêre produksierigtings. Hier is ons splinternuwe RFID-stelsel in volle werking. Hierdie stelsel beskik oor die nuutste tegnologie in die Landbou. HSP se Landbouleerders gaan opleiding ontvang in die werking asook hantering van hierdie stelsel. Ons leerders neem ook deel aan skeer- en wolklaskursusse. Baie dankie aan die WKOD, Mnr Albert van Zyl en Mnr Schalk de Villiers wat dit alles vir ons leerders moontlik gemaak het.







Comments