top of page
Search

Hoërskool Porterville Landbou

  • hsporterville
  • Nov 18, 2020
  • 1 min read

Updated: Jan 4, 2021

Porterville se Landbougemeenskap is en was nog altyd betrokke by Hoërskool Porterville. Baie van ons Landbouleerders se prakties geskied op kommersiële plase rondom die dorp. Hier is ons Graad 10 leerders besig om opleiding te ontvang in Laparoskopiese Inseminasie. Baie dankie aan oom Gielie Lambrechts vir sy skape en Dr Hendrik du Toit en Corli Lambrechts van GeneCo vir die opleiding. Saam met ons gemeenskap bly Hoërskool Porterville OP DIE VOORPUNT!

Sien hsp_bulle Instagram blad vir videomateriaal.

ree

ree

ree

ree

 
 
 

Comments


  • Google Places
  • Instagram
  • Facebook
bottom of page