Hoërskool Porterville Akwaponika: Die toekoms van landbou!
- hsporterville
- Feb 3, 2020
- 1 min read
Akwaponika is beslis die toekoms van landbou. Hier is Hoërskool Porterville se eie akwaponiese stelsel.
Kyk gerus ons videos en luister na ons plaasbestuurder, Evert Kleinhaus, wat aan die woord is en meer vertel oor hierdie stelsel.







Comments