top of page
Search

HSP plant 2 000 olie-olyfbome

  • hsporterville
  • Jun 5, 2020
  • 1 min read

Hoërskool Porterville se Landbou manne was nie op lockdown nie. Ons is baie trots op hulle vir die aanplant van 2000 olie-olyfbome op ons terrein. Hierdie olyfbome gaan deel uitmaak van die landbou leerders se prakties wat die maak van steggies, grondvoorbereiding, aanplanting, oes en bemarking insluit. Hierdie projek, soos al die ander landbou projekte by HSP, kon nie moontlik gewees het sonder die hulp van ons boeregemeenskap nie. Ons bedank graag vir Len Coetzee, Jan-Hendrik Basson, Fan Olivier, WG Treurnicht, Mac-Hendrik Jordaan, Stoffel du Plessis, Niklaas de Villiers, Peet Smit, Cas Mouton, Evert en sy span.

ree

ree

ree

ree

ree

ree

ree

 
 
 

Comments


  • Google Places
  • Instagram
  • Facebook
bottom of page